Jehovah Jireh Pinkster Gemeente

In God We Trust

Give A Bit. Change A Lot

Hierdie gemeente is gebaseer op daardie ou tydse pinkster manier ,wat nog glo in die spreek van tale en die uitstorting van die Heilige Gees. Want die bloed van Jesus maak JOU vry!!! Daarom se die Woord gaan dan heen en maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. MATT 28:19
About image
R25

Donation Amount

Join Us On Sunday Prayers

To Share Your Faith

  • 21 Wanderers St, Brakpan, South Africa
I BUILT MY SITE FOR FREE USING